23. Kan ’n Kushiet sy vel verander of ’n luiperd sy kolle, dan kan julle ook goed doen, julle wat gewoond is om boosheid te doen.
24. Ek sal hulle daarom soos drywende strooi voor die woestynwind verstrooi.
25. Dit is jou lot, die deel wat Ek vir jou afgemeet het,” verklaar יהוה, “omdat jy My vergeet en op valsheid vertrou het.