Yirmeyahu 13:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Laat hierdie bose volk wat weier om na My woorde te luister, wat loop in die hardkoppigheid van hulle verstand, wil en emosie en agter ander gode aan loop om hulle te dien en voor hulle neer te buig, wees net soos hierdie gordel wat totaal waardeloos is,

Yirmeyahu 13

Yirmeyahu 13:2-15