Yirmeyahu 12:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

want ook jou broers en die huis van jou vader, ook hulle het verraderlik teen jou opgetree; ook hulle roep hardop agter jou aan. Moet hulle nie glo nie, al sê hulle mooi goed vir jou.

Yirmeyahu 12

Yirmeyahu 12:4-12