16. Dan, as hulle regtig die lewenswyses van My volk sal leer, om te sweer by My Naam (Karakter en Outoriteit): ‘So waar as יהוה leef,’ soos hulle My volk geleer het om te sweer by Ba’al, sal hulle tussen My volk opgebou word,
17. maar as hulle nie wil luister nie en dit nie doen nie, dan sal Ek dié nasie ontwortel en dit vernietig,” verklaar יהוה.