Yirmeyahu 12:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
So sê יהוה: “Aangaande al My bose bure wat slaan na die erfenis wat Ek vir My volk Yisra’el gegee het: let op, Ek is op die punt om hulle vanuit hul land te ontwortel en sal die huis van Y’hudah tussen hulle uit ontwortel.