Yirmeyahu 11:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

maar ek was soos ’n mak lam wat hulle lei na die slagting en ek het nie geweet dat hulle teen my planne beraam en gesê het nie: “Laat ons die boom met sy vrugte vernietig en laat ons hom afkap uit die land van die lewendes sodat sy naam nie meer onthou word nie!”

Yirmeyahu 11

Yirmeyahu 11:11-21