Yirmeyahu 11:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Moet daarom nie vir hierdie volk bid nie en moet ook nie ’n uitroep of gebed vir hulle oplig nie, want Ek sal nie hoor as hulle My vanweë hulle ramp aanroep nie.

Yirmeyahu 11

Yirmeyahu 11:4-21