Yirmeyahu 11:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dan sal die stede van Y’hudah en die inwoners van Yerushalayim gaan en roep na die gode vir wie hulle wierook gebrand het, maar dié sal hulle sekerlik nie red in die tyd van hulle ramp nie,

Yirmeyahu 11

Yirmeyahu 11:10-15