Yirmeyahu 10:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Soos ’n voëlverskrikker in ’n komkommerland is hulle en hulle kan nie praat nie; hulle moet gedra word, want hulle kan nie loop nie. Moenie vir hulle bang wees nie, want hulle kan geen skade doen nie en ook geen goed doen nie.”

Yirmeyahu 10

Yirmeyahu 10:1-7