Y'hudah 1:25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy alleen is God, ons Verlosser, deur Yeshua, Die Gesalfde Een, ons Meester; aan Hom kom toe die lofprysing, die danksegging, die eer en die majesteit, nou en tot in alle tye! Dit is waar.

Y'hudah 1

Y'hudah 1:19-25