Y'hoshua 8:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe sê יהוה vir Y’hoshua: “Steek die spies wat in jou hand is, na `Ai toe uit, want Ek sal dit in jou hand gee.” Y’hoshua het die spies, wat in sy hand was, na die stad toe uitgesteek.

Y'hoshua 8

Y'hoshua 8:10-26