Y'hoshua 7:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle het teruggekom na Y’hoshua toe en vir hom gesê: “Moenie al die manskappe laat opgaan nie; omtrent twee of drie duisend man kan opgaan na `Ai; moenie al die manskappe daarheen vermoei nie, want hulle is min.”

Y'hoshua 7

Y'hoshua 7:1-4