Y'hoshua 6:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Met die sewende keer, toe die priesters op die horings blaas, sê Y’hoshua vir die volk: “Skreeu van vreugde, want יהוה het die stad vir julle gegee!

Y'hoshua 6

Y'hoshua 6:15-24