Y'hoshua 6:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Y’hoshua het die volk egter beveel en gesê: “Julle mag nie uitskree of julle stem laat hoor nie en geen woord mag uit julle mond uitgaan nie tot op die dag dat ek vir julle sê: ‘Skreeu!’ dan moet julle skreeu met vreugde.”

Y'hoshua 6

Y'hoshua 6:6-17