Y'hoshua 6:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Yerigo was dig gesluit as gevolg van die seuns van Yisra’el; niemand het uitgegaan en niemand het ingegaan nie.

2. יהוה het vir Y’hoshua gesê: “Kyk, Ek het Yerigo met sy koning en dapper soldate in jou hand gegee.

Y'hoshua 6