Y'hoshua 24:32 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Nou, hulle het die bene van Yosef, wat die seuns van Yisra’el uit Mitzrayim gebring het, by Sh’khem, op die stuk grond wat Ya’akov van die seuns van Hamor, die vader van Sh’khem, vir honderd geldstukke gekoop het en wat die erfenis van die seuns van Yosef geword het, begrawe.

Y'hoshua 24

Y'hoshua 24:23-33