Y'hoshua 24:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het Ek julle vader Avraham, van oorkant die Rivier af, gevat en hom deur die hele land Kena’an laat trek en sy nageslag vermeerder en Yitz’gak vir hom gegee.

Y'hoshua 24

Y'hoshua 24:1-8