Y'hoshua 24:22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Y’hoshua het vir die volk gesê: “Julle is getuies teen julleself dat julle vir julleself יהוה gekies het om Hom te dien.” Hulle sê: “Ons is getuies.”

Y'hoshua 24

Y'hoshua 24:16-28