Y'hoshua 24:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

As dit onaanvaarbaar is in julle oë om יהוה te dien, kies dan vir julle vandag wie julle wil dien: òf die gode wat julle vaders oorkant die Eufraatrivier gedien het, òf die gode van die Emoriete in wie se land julle woon, maar ek en my huis, ons sal יהוה dien.”

Y'hoshua 24

Y'hoshua 24:7-20