Y'hoshua 23:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Dit het na ’n geruime tyd, toe יהוה aan Yisra’el rus gegee het van al sy vyande aan elke kant en Y’hoshua oud en ver gevorderd in jare was, gebeur

2. dat Y’hoshua die hele Yisra’el laat roep het, sy oudstes en sy hoofde en sy regters en sy leiers en vir hulle gesê het: “Ek is oud, ver gevorderd in jare

3. en julle het gesien wat יהוה, julle God, alles aan al hierdie nasies gedoen het om julle ontwil, want יהוה, julle God, is Hy wat vir julle geveg het.

Y'hoshua 23