Y'hoshua 22:28 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ons het daarom gesê: ‘Dit sal ook gebeur as hulle dit in die toekoms aan ons en ons geslagte sou sê, sal ons sê: “Kyk na die model van die altaar van יהוה wat ons vaders gemaak het, nie vir brandoffers of vir offers nie, maar eerder as ’n getuie tussen ons en julle.”’

Y'hoshua 22

Y'hoshua 22:18-34