Y'hoshua 22:25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

יהוה het die Yarden ’n grens gemaak tussen ons en julle, seuns van Re’uven en seuns van Gad; julle het geen deel in יהוה nie?” So sal julle seuns maak dat ons seuns יהוה nie meer vrees nie.’

Y'hoshua 22

Y'hoshua 22:17-33