Y'hoshua 21:43 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

So het יהוה dan die hele land aan Yisra’el gegee wat Hy met ’n eed beloof het om aan hulle vaders te gee en hulle het dit in besit geneem en daarin gaan bly.

Y'hoshua 21

Y'hoshua 21:40-45