Y'hoshua 21:40 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Al hierdie was die stede vir die seuns van M’rari, volgens hulle families, die res van die families van die Leviete en hulle lot was twaalf stede.

Y'hoshua 21

Y'hoshua 21:35-45