Y'hoshua 21:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle het met hulle gepraat by Shiloh, in die land Kena’an en gesê: “יהוה het deur Moshe beveel dat aan ons stede gegee moet word om in te bly, met hulle weivelde vir ons vee.”

Y'hoshua 21

Y'hoshua 21:1-8