Y'hoshua 2:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Sy het vir hulle gesê: “Gaan na die bergland sodat julle agtervolgers julle nie raakloop nie en steek julle daar vir drie dae lank weg totdat die agtervolgers terugkom; daarna kan julle verder gaan.”

Y'hoshua 2

Y'hoshua 2:13-19