Y'hoshua 19:27 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dit draai na die ooste, na Beit-Dagon en tot by Z’vulun en die Vallei van Yiftag-El, noordwaarts tot by Beit-`Emek en Ne’i’el; dan hou dit aan noord tot by Kavul,

Y'hoshua 19

Y'hoshua 19:24-36