Y'hoshua 18:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Julle moet die land in sewe afdelings beskryf en die beskrywing hier na my toe bring. Ek sal hier voor die Teenwoordigheid van יהוה, ons God, vir julle die lot werp,

Y'hoshua 18

Y'hoshua 18:5-7