Y'hoshua 18:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die grens gaan verder van daar af met die see langs suidwaarts, vanaf die heuwel wat voor Beit-Horon lê aan die suidekant. Dit eindig by Kiryat-Ba’al, (dit is, KiryatYe’arim), ’n stad van die seuns van Y’hudah. Hierdie was die westekant.

Y'hoshua 18

Y'hoshua 18:7-17