Y'hoshua 18:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle grens aan die noordekant was vanaf die Yarden, dan loop die grens op na die noordelike kant van Yerigo en loop op deur die Bergland weswaarts en eindig by die wildernis van Beit-Aven.

Y'hoshua 18

Y'hoshua 18:9-15