Y'hoshua 18:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het die hele vergadering van die seuns van Yisra’el by Shiloh bymekaargekom en daar die Tent van Ontmoeting opgeslaan en die land was voor hulle onderwerp.

Y'hoshua 18

Y'hoshua 18:1-10