Y'hoshua 17:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

In Yissakhar en Asher het M’nasheh vir Beit-Sh’an met sy dorpe, Yivle’am met sy dorpe, die inwoners van Dor met sy dorpe, die inwoners van `Ein-Dor met sy dorpe, die inwoners van Ta’anakh met sy dorpe en die inwoners van Megiddo met sy dorpe, drie hoogtes, besit.

Y'hoshua 17

Y'hoshua 17:7-12