Y'hoshua 16:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Vanaf Tappuag hou die grens weswaarts aan na die spruit van Kanah en eindig by die see. Dit is die erfenis van die stam van die seuns van Efrayim volgens hulle families;

Y'hoshua 16

Y'hoshua 16:7-10