Y'hoshua 12:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hierdie is die konings van die land vir wie die seuns van Yisra’el verslaan en wie se land hulle in besit geneem het oorkant die Yarden, na die sonsopkoms, vanaf die Vallei van die Arnon af sover as tot by die berg Hermon en die hele Vlakte (`Aravah) na die ooste toe:

Y'hoshua 12

Y'hoshua 12:1-7