Y'hoshua 11:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

יהוה het hulle in die hand van Yisra’el oorgegee sodat dié hulle verslaan en hulle agtervolg het tot by Groot-Tzidon en Misrefot-Mayim en tot by die Vallei van Mitzpah aan die ooste en hulle het hul verslaan totdat daar geen oorlewende vir hulle oor was nie.

Y'hoshua 11

Y'hoshua 11:4-12