Y'hoshua 11:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Y’hoshua het al die stede van hierdie konings en al hulle konings met die skerpte van die swaard verslaan en hulle volkome vernietig, soos Moshe, die dienskneg van יהוה, beveel het.

Y'hoshua 11

Y'hoshua 11:10-21