Y'hoshua 10:26 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Daarna het Y’hoshua hulle neergeslaan en hulle doodgemaak en hulle aan vyf bome opgehang en hulle het aan die bome bly hang tot die aand toe.Deut 21:23 en in die grot te gooi waarin hulle weggekruip het en hulle het groot klippe voor die ingang van die grot gepak, tot vandag toe.

Y'hoshua 10

Y'hoshua 10:18-33