Y'hoshua 10:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Terwyl hulle voor Yisra’el uit vlug op die afdraande van Beit-Horon, het יהוה groot haelstene vanaf die hemel op hulle gegooi so ver as tot by `Azekah en hulle het gesterf. Daar het meer gesterf deur die haelstene as wat die seuns van Yisra’el met die swaard doodgemaak het.

Y'hoshua 10

Y'hoshua 10:5-21