Yesha'yahu 9:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Daar sal geen einde wees aan die vermeerdering van Sy regering en van Sy vrede, op die troon van Dawid en oor sy koninkryk, nie; om dit te bevestig en dit in stand te hou met regverdigheid, onpartydige opregtheid, van toe af aan en vir ewig. Die ywer van יהוה-Tzva’ot sal dit uitvoer.

Yesha'yahu 9

Yesha'yahu 9:6-13