Yesha'yahu 9:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

U het die nasie vermenigvuldig, hulle vreugde vermeerder; hulle was vrolik in U Teenwoordigheid, soos met die vrolikheid van oestyd, soos mense in die rondte swaai van vreugde as hulle die buit verdeel,

Yesha'yahu 9

Yesha'yahu 9:1-4