Yesha'yahu 8:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

want voordat die seun sal weet hoe om uit te roep: ‘My vader!’ of: ‘My moeder,’ sal die rykdom van Dammesek en die buit van Shomron voor die koning van Ashur weggedra word.”

Yesha'yahu 8

Yesha'yahu 8:1-10