want die hoof van Aram is Dammesek en die hoof van Dammesek is Retzin; binne vyf en sestig jaar sal Efrayim vermorsel word sodat dit nie meer ’n volk is nie