Yesha'yahu 7:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
en sê vir hom: “Wees versigtig en wees kalm; wees nie bevrees en moenie lafhartig wees oor hierdie twee rokende stompe brandhout of as gevolg van die gloeiende woede van Retzin, Aram en van die seun van Remalyah nie