Yesha'yahu 7:24-25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

24. Met pyl en boog sal hulle daarheen kom, want die hele land sal vol dorings en distels wees.

25. Al die heuwels wat met die skoffelpik bewerk is, sal jy nie na toe gaan nie, uit vrees vir dorings en distels, maar dit sal ’n plek word om beeste te laat wei en vir kleinvee om te vertrap.”

Yesha'yahu 7