Yesha'yahu 7:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe dit aan die huis van Dawid gerapporteer en gesê is: “Die Arameërs het in Efrayim gekamp,” het sy binneste en die binneste van sy mense geskud soos die bome van die bos skud met die wind.

Yesha'yahu 7

Yesha'yahu 7:1-7