Yesha'yahu 66:20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dan sal hulle al julle broers bring uit al die nasies as graanoffer tot יהוה, op perde, in waens, in draagstoele, op muile en op kamele na My afgesonderde berg Yerushalayim,” sê יהוה, “net soos die seuns van Yisra’el hulle graanoffer in ’n rein houer na die huis van יהוה bring.

Yesha'yahu 66

Yesha'yahu 66:18-21