Yesha'yahu 65:25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die wolf en die lam sal saam wei en die leeu sal strooi eet soos ’n os en stof sal die slang se kos wees; hulle sal geen kwaad of skade doen op My hele afgesonderde berg nie,” sê יהוה.Mat 5:35 Waar is dan die huis wat julle vir My kan bou? Waar is ’n plek waar Ek kan rus?

Yesha'yahu 65

Yesha'yahu 65:21-25