Yesha'yahu 65:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ek sal ook in die rondte swaai van vreugde oor Yerushalayim en bly wees oor My volk en daar sal nie meer die stem van geween of die stem van geskree in haar gehoor word nie.

Yesha'yahu 65

Yesha'yahu 65:16-25