Yesha'yahu 63:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ek het gekyk en daar was niemand om te help nie en Ek het gewonder omdat daar niemand was om te ondersteun nie; My eie arm het vir My verlossing gebring en My toorn het My ondersteun.

Yesha'yahu 63

Yesha'yahu 63:4-15