2. Waarom is U kleredrag rooi en U klere soos dié van een wat in die wynpers trap?
3. “Ek het die wyn alleen deurgetrap en van die volke was daar niemand by My nie. Ek het hulle ook getrap in My woede en hulle vertrap in My toorn en hulle lewensbloed het op My klere gespat en Ek het al My klere bevlek,
4. want die dag van wraak was in My verstand, wil en emosie en My jaar van loskoping het gekom.Yes 59:16